Hoërskool

Frikkie Meyer

ONS ONDERNEEM

(014) 777 1583/4/5

Tambotiestraat 1, Thabazimbi

info@hfm.co.za

Aansoeke

Welkom, welkom, welkom!

Welkom by HFM se aansoekblad. Jy is een treetjie nader om deel te word van die YSTER-familie van Thabazimbi.  'n Skool van passie, omgee en gebalanseerde ontwikkeling.

Ons kantoor dames sal jou graag persoonlik wil help met jou aansoekvorm.  Jy kan Mev. Jorina Koen by die algemene kantoor besoek sodat sy jou daarmee kan help.  Die algemene kantoor is oop van 7h00-15h00 (Maandae - Donderdae) en 7h00-13h00 (Vrydae). 

Kontak Mev. Jorina Koen Telefonies by (014) 777 1584

HFM se vriendelike admin dames

Skoolfonds en bankbesonderhede

SKOOLFONDS

SKOOLFONDS PER MAAND (2026)

R3385 x 11 maande

SKOOLFONDS VIR DIE JAAR (2026)

R37235

SKOOL BANKBESONDERHEDE

             Begunstigde  :  HS Frikkie Meyer

       Bank  :  ABSA

                   Rek nr.  :  1580 390 141

          Verwysing  :  Gesinskode

  Bewys van Betaling  :  deb@hfm.co.za

KOSHUISGELD

KOSHUISGELDE PER MAAND (2026)

R3500 x 10 maande

KOSHUISGELDE VIR DIE JAAR (2026)

R35000

KOSHUIS BANKBESONDERHEDE

    Begunstigde  :  Koedoe koshuis

Bank  :  ABSA

           Rek nr.  :  1580 390 168

  Verwysing  :  Gesinskode

Bewys van Betaling  :  koshuis@hfm.co.za

Skoolklere

Beskikbaar by Frikkies Klerewinkel:

Kontak Me. Dolly Snetler by die skool.